Ons almal, wel almal in my gesin, neem letterlik 1000’e fotos per jaar.

Ek gaan hier en daar van die fotos wat vir my uitstaan in ons versameling met blogland deel.

My baba kroegman het die vermoë om sommer die kamera te gryp en die mees amazing fotos te neem. Nie dat die kamera ‘n tipiese mik en druk is nie, maar nog steeds. Ander word sommer net geneem.

Sonder om werklik te korrel, fokus en neem kom daar skitterende “per ongeluk” fotos uit, hier is een van hulle.

Sammy Jo - nuwe baba 3 jaar terug

Hiers twee fotos wat hy op plaas Nig se plaas geneem het van haar diere

Emu

Droopy, ja sy naam is Droopy of liewer was, so twee jaar terug oorlede.

 

 

Advertisements