Gister besluit die sexy een ek moet iets tussen ‘n Tamatie Bredie en Potjiekos bou want sy is lus vir sommer net ‘n outydse “stew” met ‘n kink.

Nou as jy iets uit die bose wil opdis vra ‘n amateur Sjef om met skaap skenkels iets te “brew”.

Ek moet erken die dis het baie lekkerder gesmaak as wat die fototjie wys, maar gits frits was dit pret! (Die foto is geneem voor die dis van ‘n sop na ‘n dis verander is)

My Skaapskenkel Tamatie-Bredie-Pot-met-'n-kink

Daar geen manier wat enige mens, nie eers ‘n opreg geteelde sjef die dis weer sal kan nadoen nie.

So ek noem die “dis” my “Kom-Ons-Gooi-Als-In-Skaap-Skenkel-Bredie – Not to be repeated”

B

Advertisements